Tuesday 18 September 2007

G = Giraffe


Die letter G
Ek het my ou inskrywing met hierdie een vervang. Ek is mal oor kameelperde en
hierdie is een van my gunsteling foto's

Sommer net

Earth laughs in flowers

Johan se Avontuur

Saturday 15 September 2007

Good Times

Letter G - good times.
Toe my ma en tannie hier kom kuier het in April het ons die foto geneem, langs die see.

Friday 14 September 2007

2 Cool

Met hierdie layout moes ons 1 papier, 4 foto's 7 elemente gebruik het.
Hierdie is my bydrae.

Affectionate


having or displaying tenderness,
afection, or warmth.
Dit was hierdie layout se tema gewees.

Monday 10 September 2007

Karringmelk Beskuit

Lekkerrr beskuit. Met hierdie uitdaging moes ons 'n gunsteling resep kies en 'n scrap maak.
Al my resepteboeke lĂȘ in Suid-Afrika, toe gebruik ek sommer hierdie resep afskrif want toevallig het ek ook beskuit in die huis gehad.