Monday 23 July 2007

Activity

Nog 'n uitdaging, activity.
Wat anders as 'n seuntjie wat daarvan hou om aktief te spring, te swing en te gly.

Birth Announcement

ABC van baba se 1ste jaar.
Hierdie scrap was ook 'n uitdaging gewees.

Hier is die bewoording van die poem;
Ten little fingers
Ten tiny toes
The sweetest of smiles
And a cute little nose

All these add up
To a very special thing.....a baby
The greatest of gifts
That life can bring
~Author Unknown~

Caution - Kids at play

Die letter C, dis waaroor hierdie scrap uitdaging gaan. Ons was die dag by die parkie en pappa het net so lekker saam met Johan bal gespeel.

Express Yourself

Hierdie Scrap het ons almal dieselfde digital scrapbooking Kit gebruik, vandaar, Express yourself. Ek's mal oor hierdie foto van Johan.

Template

Met hierdie Scrap het ons almal dieselfde Template gebruik om die layout te maak.

Hier's ek weer......

Sjoe, ek het lanklaas hier kom inloer.

Ek's besig om te leer hoe om Digital scrapbooking kits te maak. Ek en 'n paar dames op 'n Forum. Ons het reeds ons 2de kit klaar gemaak. Ongelukkig het ons pc gecrash en ek het my kits verloor. Kom daarvan as mens nie gereeld back-ups maak nie.