Tuesday 12 June 2007

Nuwe Scrap


Hier is 'n nuwe scrap wat ek van Johan gemaak het. Die tema van hierdie uitdaging was "B". Toe scrap ek my Beautiful Boy.

Saturday 9 June 2007

Nog Flood Foto's






Dit het Donderdag aand 7 Junie 2007 hier in Singleton begin reën. Dit reên al vir 3 dae aanmekaar en sovêr het dit 112mm gereën.












































Die termperatuur vandag, Saterdag 9 Junie is maar 13.6 grade, wat vrek koud is. Die Weather Channel sê die Hunter Rivier gaan vanaand tot en met 14 meter styg.



Ons het in die omgewing gaan rondry en orals staan mense om foto's te neem van die rivier. Die pad hieronder by ons is toe onder water en vir verkeer gesluit.

Flood Foto


Die gebou op linkerkant is Singleton se Ouetehuis, nou dis die pad wat ons ry as ons wil dorp toe gaan. Wel soos julle kan sien is die pad toe onder die water. Daar waar die water is, is lande.

Wednesday 6 June 2007

Sommer 'n paar scraps wat ek gemaak het





Hier is 'n paar digi scraps wat ek gemaak het vir 'n paar challenges op 'n forum.









Die een is spesiaal vir my ma!