Tuesday 18 September 2007

G = Giraffe


Die letter G
Ek het my ou inskrywing met hierdie een vervang. Ek is mal oor kameelperde en
hierdie is een van my gunsteling foto's

Sommer net

Earth laughs in flowers

Johan se Avontuur

Saturday 15 September 2007

Good Times

Letter G - good times.
Toe my ma en tannie hier kom kuier het in April het ons die foto geneem, langs die see.

Friday 14 September 2007

2 Cool

Met hierdie layout moes ons 1 papier, 4 foto's 7 elemente gebruik het.
Hierdie is my bydrae.

Affectionate


having or displaying tenderness,
afection, or warmth.
Dit was hierdie layout se tema gewees.

Monday 10 September 2007

Karringmelk Beskuit

Lekkerrr beskuit. Met hierdie uitdaging moes ons 'n gunsteling resep kies en 'n scrap maak.
Al my resepteboeke lĂȘ in Suid-Afrika, toe gebruik ek sommer hierdie resep afskrif want toevallig het ek ook beskuit in die huis gehad.

Silly Faces



Hierdie is 'n double page layout wat ek ook gemaak het vir 'n digiscrap uitdaging.

Wednesday 5 September 2007

Letter F


Fun, dis wat Johan het as ons Hunter Valley Gardens toe gaan.
Die parkie het darem baie lekker goete om op te speel.....

Quick Page Uitdaging

Met hierdie layout het ons almal dieselfde quick page gebruik.
Hierdie is my bydrae gewees.

Sirkus Pret

Sondag, 2 September 2007 was vadersdag hier in Australie.
Ons het sommer 'n uitstappie na die Sirkus gevat. Vir my was dit ook nogal die 1ste keer.
Johan het dit baie geniet. Selfs handjies geklap en gelag vir die klomp narre.

Hier is ons by 'n 5 maande oue leeuwelpie afgeneem.