Lekkerrr beskuit. Met hierdie uitdaging moes ons 'n gunsteling resep kies en 'n scrap maak. Al my resepteboeke lĂȘ in Suid-Afrika, toe gebruik ek sommer hierdie resep afskrif want toevallig het ek ook beskuit in die huis gehad.
Sondag, 2 September 2007 was vadersdag hier in Australie. Ons het sommer 'n uitstappie na die Sirkus gevat. Vir my was dit ook nogal die 1ste keer. Johan het dit baie geniet. Selfs handjies geklap en gelag vir die klomp narre.
Hier is ons by 'n 5 maande oue leeuwelpie afgeneem.