skip to main |
skip to sidebar
Hierdie gesig is regtig adorable.....
Nog 'n digiscrap klub uitdaging.
Hierdie foto het ek ook in gescan vir die uitdaging ABC van Baba se 1ste jaar. Ek het die foto geneem Saterdag 20 November 2004, die dag wat ons ons eersgeborene seun huis toe gebring het. (Ek is nou nie seker of ek die woord reg gespel het nie hiehie)
Vir hierdie spesifieke layout het al ons dames dieselfde kit gebruik om mee te scrap. Hierdie was my bydrae.
Ek was so gelukkig om hierdie foto's te kon neem van Johan. Gewoonlik draai hy sy gesig weg vir die kamera. So die is very special...
Hierdie foto het ek gaan soek in my album en ingescan.
Nog 'n uitdaging vir ons Digiscrap Klub.
Hierdie layout het so mooi uitgekom.
Dis ook gemaak vir ons Digiscrap Klub

Double page layout wat ek gemaak het vir ons Digiscrap Klub