skip to main |
skip to sidebar
Live today fully and you create a lifetime of meaningful memories ~ sophia bedford-pierce
Hierdie uitdaging is ook vir die digiscrap klub gedoen.
My ouma en oupa, aan my ma se kant.
Ek het soveel goeie herinneringe van hulle, dis hoekom ek hierdie layout aan hulle opgedra het.
Opvolg van tema - ABC van baba se 1ste jaar.
Hierdie layout is ook gemaak vanaf 'n template wat ek gedoen het vir 'n forum uitdaging.
Kyk net daai oulike gesiggie!
My nuutste scrap vir die digiscrap klub.
Slipping and Sliding A day at the Park.
Hierdie foto is die 15de Augustus 2007 geneem.
Johan geniet die slide baie.
'n Layout wat ek vir een van ons vele uitdagings gemaak het vir die Digiscrap Klub.
Hoe meer ek maak, hoe meer geniet ek dit.
Nog 'n scrap uitdaging. Dis ook die 1ste keer wat ek 'n zip in 'n layout gebruik het.
Hierdie scrap is ook vir die digiscrap klub uitdaging gedoen.
Ek is mal oor hierdie kit wat ek gekry het & gaan nog vele scraps met hom doen.