Saturday 9 June 2007

Nog Flood Foto's






Dit het Donderdag aand 7 Junie 2007 hier in Singleton begin reën. Dit reên al vir 3 dae aanmekaar en sovêr het dit 112mm gereën.












































Die termperatuur vandag, Saterdag 9 Junie is maar 13.6 grade, wat vrek koud is. Die Weather Channel sê die Hunter Rivier gaan vanaand tot en met 14 meter styg.



Ons het in die omgewing gaan rondry en orals staan mense om foto's te neem van die rivier. Die pad hieronder by ons is toe onder water en vir verkeer gesluit.

No comments: